Wyvern
Khaleesi
I swear I'm about to block new user registrations from the whole of Telkom's network. Spammer central.
I have a feeling you might have to for a week or so
Hai hai Wenzie hoe gaan dit met die nuwe kitty cat?
Psyco! LTNC
I swear I'm about to block new user registrations from the whole of Telkom's network. Spammer central.
I have a feeling you might have to for a week or so
Hai hai Wenzie hoe gaan dit met die nuwe kitty cat?
Psyco! LTNC
hey Wyvz, dit gaan al baie beter. sy het gisteraand vir die eerste keer nie in die middel van die nag in die huis rondgeloop en meow opsoek na my nie. syt van haar part time slaap plek opgestaan en toe in har bedjie kom klim. syt eers so 5uur se kant begin onrustig raak.
so progress is being made. ek mag ook nou darem al met 2 hande aan haar vat en sy en lumen speel al so bietjie saam, maar lumen try haar leer om by die vensters uit te klim(scaly kat daai een) ek mag haar nog steeds nie optel nie maar sy raak meer rustig. sys nogsteeds skeit bang vir Q though. hy mag haar net voer anders wil sy nie veel met hom te doen he nie.
en by jou? hoe gaan dit? hoe is daai google course?
oh ok, ek moet my kar ook nou dat hy klaar betaal is op my naam laat sit...sien so op om lisensie kantoor toe te gaan. en ek moet my kar ook vir a service vat maar die maand is daar net ver te veel expenses (met helfte van my familie wat almal in Aug verjaar). mmm ek dink moet dalk maar my sars doen sodat ek daai geld kan gebruikDit gaan ok die kant, het my unisa goed ontvang so doe google swotting gaan nou eers wag. Moet more my kar op my naam try sit, en dan vrydag vir 'n service vat. So dis lekker besig die kant. Kantoor is dood stil tho, so gelukkig kan ek darem nou swot. En sodra sars my penalties remove kry ek darem genoeg geld om my kar se service ens te cover.
/peeks
/pokes
oh ok, ek moet my kar ook nou dat hy klaar betaal is op my naam laat sit...sien so op om lisensie kantoor toe te gaan. en ek moet my kar ook vir a service vat maar die maand is daar net ver te veel expenses (met helfte van my familie wat almal in Aug verjaar). mmm ek dink moet dalk maar my sars doen sodat ek daai geld kan gebruik
it has been a very very very long time since I've been here..
How is everyone doing?
ssshhuussshhhhh...Don't break the silenceEveryone is being very quiet.
Ooo nee my SARS goed is als reg, ekt darem niks soos travel allowances nie. Net my RA en mediese goed. die wat SARS nie sente tel nie verloor ek basies 80c. imagine al die sente wat hulle so score hoe veel ekstra geld maak hulle...Maak net seker met jou SARS dat jy geen uitstallige goed het nie, en travel allowance en sulke goed moet perfek wees hulle is VOL kak die jaar.
My kar moet in gaan want daar is 'n klein lek op die radiator. So geen se, en die kar moet op mynaam kom want die disk verval einde die maand.
Everyone is being very quiet.
het ek nog a issue met die clutch waar die kar uit rat uit spring....
ja dis wat ek ook dink dit is want dit gebeur net in 3de rat... maar ekt gehoop die ppl wat die clutch gedoen het kan dit dalk uitsort sonder om aan die ratkas te vat....Jammer as ek inmeng maar laat hul jou nie vir 'n ride vat nie Wenz..dit kan ook die "synchro" wees op die spesifieke rat wat foutief is binne in die ratkas wat tot gevolg kan hê dat die kar uit rat spring in genoemde rat.