B1nary
New member
Nope!
Wenzie, dis goed om te hoor, want ek weet van baie mense wat kak het met hulle submissions. En ek is oor die dag! Het my rug lekker op gedinges toe ek 'n 25kg sak honde kos op getel het. So dis seeeeeeeeeeeer om te sit by die werk. Never mind die feit dat ek nie my tone en vingers kan voel nie
Yes and this year i'm one of those people for yet semi unknown reasons