Threadkiller Mk. XIV

Ek wou se ek herken jou sus se naam!
ja ne, flip van daai name kan mens amper nie eers uitspreek nie, dan nie eers gepraat van dit spel nie. ek wens mense wil besef dat dit nie die ouers se besluit is hoe uniek hulle kinders is nie maar die kinders self....
 
Middag middag. Ek sien Wyvz willie meer met my praat ni :(. How's it hanging ppl's. My bike is finally done and i'm so glad to be riding again will post a pic tomorrow :D.
 
ja ne, flip van daai name kan mens amper nie eers uitspreek nie, dan nie eers gepraat van dit spel nie. ek wens mense wil besef dat dit nie die ouers se besluit is hoe uniek hulle kinders is nie maar die kinders self....

yea kyk ek se niks nie, mense vandag raak nou laf met name. Dis why ek trots is op my vriende - hulle seun is Finn en dogtertjie wat oppad is gaan Ellie wees. So makilik so mooi
 
yea kyk ek se niks nie, mense vandag raak nou laf met name. Dis why ek trots is op my vriende - hulle seun is Finn en dogtertjie wat oppad is gaan Ellie wees. So makilik so mooi
ja nee ek love plain en simple name. een van die ergste name daar vir my is Xzelda.... ek meen rerig... mmeste mense gaan nie weet die X is Chris nie....
 
Ek weet nie hoekom niemand dit al gevra het nie. Maar wtf doen jy op Sarie se gesig boek blad?
ekt dit al geantwoord.... my suster het op die bladsy gecomment met haar naam, en toe sien ek wat ander mense post en die res is geskiedenis.... ;)
 
Ek het op gehou lees na die 5de naam

ek konnie!

AT hoe gaan dit

Hey Hey Wyvz dit gaan goed al die skete is heel ek kan al amper weer volspoed hardloop en gym en Bike Ry is weer LEKKER!!!! :D. My Seusn word Groot en dit maak my Bang Ruben se stem het gebreek laas week en die mannetjie het nou eers 12 geword :eek:

Speel julle op discord en wat speel julle deesdae? hoe ganit met jou en Arno?
 
Back
Top