Threadkiller Mk. XIV

/wave

Jys nog dood stil met die training! Gaan als nog okay?
Moet binnekort jou progress check, sal jou later n whatsapp pop
Kom ek sê so...my arms werk nie meer nie, my bo-been voel asof ek n spier getrek het, maar darem gaan dit goed met die eet plan. Eks wel helemal te bang om op die skaal te klim. Ek gaan baie upset wees as daar nie n verandering is nie.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
 
No babies here! well, aside from my neice :P

I wouldn't be able to concentrate on work having only seen the first half of that episode either. Better prepare yourself for a void inside when its over. I still don't know what to do with myself with series. Thankfully it is ice hockey season.

So finished season 2... What a way to end the season.

Spoiler: show
Felt quite sad for the shadow monster in the end. It seems all he wanted was to go to the Ball :/
 
Kom ek sê so...my arms werk nie meer nie, my bo-been voel asof ek n spier getrek het, maar darem gaan dit goed met die eet plan. Eks wel helemal te bang om op die skaal te klim. Ek gaan baie upset wees as daar nie n verandering is nie.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Bly dan weg van die skaal af en gebruik fotos. ONTHOU spier weeg 3 keer meer as vet. En jy try sustain-ably gewig verloor wat gemaintain kan word. So nie n crash diet nie
 
Kom ek sê so...my arms werk nie meer nie, my bo-been voel asof ek n spier getrek het, maar darem gaan dit goed met die eet plan. Eks wel helemal te bang om op die skaal te klim. Ek gaan baie upset wees as daar nie n verandering is nie.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Sharrap - ek kan 'n verskil sien van dat ek jou laas gesien het :D Trots op jou :D Ek kort jou get up and go

Morning people of the palace
 
Oi Wyvie , kry my nommer by hammer as jy dit het. Dan kan ek net vir jou n paar goed stuur wat jy met die rekke kan doen. Ek haat email en forum coms emt silke goed. Ek virgeet heeltyd
 
My grootste issue op die oomblik is nie so seer oefen nie, maar motivation.
 
Back
Top