JackBauer
New member
Ok ek wil weer bietjie moan en ek is te spuls vir Ingels nou.
Wat verstaan n dom #%^@^&%^&@ van n ISP nie as ek se ek wil my rekening stop? ISP se my, ja jy moet asb teen die 3de van die maand se as jy wil kanselleer. Reg so meneer. Ek was laat (het op die 6de September n email gestuur waar ek vra dat die rekning gesluit moes word.) Geen probleem, my skuld. Teen 3 Oktober stuur ek n email en vra, kanselleer asb die uncapped (ja right) account. Kry vandag n email wat se "Sorry jy moet teen die 25ste van die vorige maand kanselleer" Ok miskien is ek dom maar tussen 6 Spetember en 30 November is moer baie meer as n kalender maand.
Wat tune hulle my " sorry meneer ons soek n bewys (reference nr) dat jy gese het dat jy kanselleer. Ok mnr ISP ek het al my emails. Nee dit is nie goed genoeg meneer. Ok meneer ISP hoe is dit my probleem dat jou mense/stelsel nie lekker is?
F@k my met n adsl router......