Thread Killer Mk X

Status
Not open for further replies.
MyGaming Competitions thread:

abadia460.jpg
 
Ek skryf donderdag oggend, die ironie is ek kan toe pas, maar vir een of ander rede wil die layouts van al die statements nie in my kop bly nie
 
Ek skryf donderdag oggend, die ironie is ek kan toe pas, maar vir een of ander rede wil die layouts van al die statements nie in my kop bly nie

Hou maar net aan oefen. Die hoof ding is om nie te panic met FAC nie. As dit gebeur, dan vlieg tyd onder jou uit. Bly kalm, hou aan oefen (elke oomblik wat jy het) en jy sal fine wees.

YOU GOT 'DIS.
 
Once. I woke up at 05:15, no hangover and felt great. The seafood up here isn't as fresh as it is there by you Capies, but it'll do.

Agge nee lady. FAC? Hoe loop dinge met dit? Wanneer skryf jy?

Alcohol and seafood don't sound like a good combination... GOOD LUCK !
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top