Mister 44
New member
Ek het nog altyd gewonder wat die Afrikaanse, skuus "afrikaan", woord vir "eunuch" was... Nou weet ek!
Wel... Tegnies gesproke is roereiers dalk nader aan die waarheid.
Ek het nog altyd gewonder wat die Afrikaanse, skuus "afrikaan", woord vir "eunuch" was... Nou weet ek!
Wel... Tegnies gesproke is roereiers dalk nader aan die waarheid.
Dit sal voorstel dat daar enigsins eiers is OM te roer. Buitendien was daar tradisies waar eunuchs heeltemal, erm, "skoon" gemaak was. M.a.w. hulle grens of vrouwees, as jy weet wat ek bedoel.
Arme Taita die slaaf van Wilbur Smith se Egiptiese reeks boeke...
Hmmm. Ek het dit nie geweet nie. Altyd maar net gedog dit behels 'n skaaprekkie en paar fris manne om die arme ou vas te druk.
Amper soos met die "castro-sopranos".
http://en.wikipedia.org/wiki/Castrato
Ek dink in die hoofstroom was dit dalk so, maar ek weet daar was tradisies waar dit 'n alles-of-niks scenario was. Eks te lui nou op te gaan lees en skakels te deel. Lê nou innie bed langs vroulief na 9 ure op die pad en berei myself voor vir more se chaos op kantoor...
So met daai lekker soet taal op my tong sê ek goeie nag aan jul almal!
/snip Eugene looking at the cat's litterbox
Which one caused that reaction? The Castrati or the Egg?
Well, to be honest, just about everything from "Some were wondering if the new administration can even Threadkiller."
Is that [MENTION=289]Jan[/MENTION] on Kyknet?!![]()
Is that Jan on Kyknet?!![]()
'Twas indeed. When they send me the link to the YouTube video I'll post it somewhere...