Threadkiller Mk XI

Status
Not open for further replies.
Wel... Tegnies gesproke is roereiers dalk nader aan die waarheid.

Dit sal voorstel dat daar enigsins eiers is OM te roer. Buitendien was daar tradisies waar eunuchs heeltemal, erm, "skoon" gemaak was. M.a.w. hulle grens of vrouwees, as jy weet wat ek bedoel. ;)

Arme Taita die slaaf van Wilbur Smith se Egiptiese reeks boeke...
 
Hmmm. Ek het dit nie geweet nie. Altyd maar net gedog dit behels 'n skaaprekkie en paar fris manne om die arme ou vas te druk.
Amper soos met die "castro-sopranos".

http://en.wikipedia.org/wiki/Castrato
 
Ek dink in die hoofstroom was dit dalk so, maar ek weet daar was tradisies waar dit 'n alles-of-niks scenario was. Eks te lui nou op te gaan lees en skakels te deel. Lê nou innie bed langs vroulief na 9 ure op die pad en berei myself voor vir more se chaos op kantoor...

So met daai lekker soet taal op my tong sê ek goeie nag aan jul almal!
 
eE1NAb3.jpg
 
Naand, Farlig. Ons maak weer een aand so.
 
Good moanings TK :)

Please please please can it be weekend again ?!?!

Also Telkom is busy doing some upgrades in the area at home, here is hoping to see 10mb lines again!
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top