Threadkiller Mk XII

Status
Not open for further replies.
Darn, I was hoping you could tell me where in the employment act it says it can take extended coffee breaks
 
oh Yay, my captain america that i won from Sideshow collectables is on his way! albeit that shipping him here is costing me R600+
 
My reaction when looking at my exams results...

Damn-Disappointed-Let-down-Men-in-Black-Oh-damn-Oh-shit-Oh-snap-Will-smith-Dammit-Damnit-GIF.gif


Spoiler: show
Troll-face.png


I passed them all! 5 more modules to go before, I have a degree!
 
Morning TK

I passes both my subjects. Now to make up my mind, Im considering FAC and BSM since I have a friend taking both of those.
 
hey wyvz

geluk! flip kani glo jy consider not a accounts vak nie... sterkte daarmee though!

Dankie :D lol laat ek gou jou my vak keuses wys - die met rooi kolle het ek gedoen en is deur.

level1.JPG
level 2.JPG
level 3.JPG
Ek is besig met die 2de level en moet besluit wat ek nie gaan doen nie - Ek wil beslis BSM doen, net nie seker wat anders om te kies nie.
 
hoekom nie MNE nie? dit klink interesant

Want ek try nou eers my 2de level klaar maak :P Anders voel dit of ek stadiger gaan en langer swot - dit gaan my klaar 3 of 4 jaar vat om die diploma klaar te maak. At least is ek halfpad. Ek oor weeg dit sterk om FAC2601 of 2602 te doen.
 
flip ek het al weer nie Law of succession deur gekom nie. ek verstaan regtig nie meer hkm ek dit nie kan deurkom nie... dis nou al die 3de keer wat ek hom nie deurkom nie.die vak is glad nie moeilik nie, soos in glad nie en ek ken die werk want ek werk daarmee by die werk ook. flip Unisa maak my mal!
 
flip ek het al weer nie Law of succession deur gekom nie. ek verstaan regtig nie meer hkm ek dit nie kan deurkom nie... dis nou al die 3de keer wat ek hom nie deurkom nie.die vak is glad nie moeilik nie, soos in glad nie en ek ken die werk want ek werk daarmee by die werk ook. flip Unisa maak my mal!

Met hoeveel het jy gepluk? Kan jy 'n hermerk dalk kry? Ek wens hulle wil ons vraestelle vir ons terug gee dat ons kan sien waar ons verkeerd gaan.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top