Threadkiller Mk XII

Status
Not open for further replies.
This morning it felt like my cheeks kept filling up with air, like I was getting some sort of mouth sickness.
 
[MENTION=2530]Wyvern[/MENTION] ek het die naweek ons trou koek bestel.... dit gaan bar-one wees! nou moet ek net a nice idee kry vir die koek...
 
Waaraan het jy gedink? Ek sou gaan vir die traditional koek een kant en ander kant iets funky
Dit was die idee maar ek dink nou ek gaan die koek heeltemal wit maak met Iron man se silhouette ann die kante van die koek. die koek moet plain bo op wees sodat ons custom cake topper die feature van die koek kan wees. ons cupcakes gaan ook barone of redvelvet wees met wit butter frosting en choclolate ganach op van hulle. ons gaan dan die cupcake holders die kleure van ons troue maak. wat dink jy?
 
The first GPU I bought:

02.jpg

and quite possibly my next...

4719331302221-1-zoom.jpg
 
Last edited:
Dit was die idee maar ek dink nou ek gaan die koek heeltemal wit maak met Iron man se silhouette ann die kante van die koek. die koek moet plain bo op wees sodat ons custom cake topper die feature van die koek kan wees. ons cupcakes gaan ook barone of redvelvet wees met wit butter frosting en choclolate ganach op van hulle. ons gaan dan die cupcake holders die kleure van ons troue maak. wat dink jy?

Ek dink dit gaan awesome wees! Dit klink perfek - geeky genoeg en traditional op die selle tyd - ek is nou spyt ek gaan uit mis op die barone koek :P
 
oh ok cool, ja ne unfortunately for you...maar as jou situasie verander voor Maart laat my weet
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top