This morning it felt like my cheeks kept filling up with air, like I was getting some sort of mouth sickness.
stop trying to swallow stuff then![]()
Sup peoples, did any of you watch the lunar eclipse this morning?
I woke up, came to work and had coffee.
Oh! Eclipse, nah, haven't seen that one yet.![]()
I woke up at 4am to see the full eclipse, was from 2am-7am![]()
Even if I was aware of it... My sleep takes precedence...
[MENTION=2530]Wyvern[/MENTION] ek het die naweek ons trou koek bestel.... dit gaan bar-one wees! nou moet ek net a nice idee kry vir die koek...
Dit was die idee maar ek dink nou ek gaan die koek heeltemal wit maak met Iron man se silhouette ann die kante van die koek. die koek moet plain bo op wees sodat ons custom cake topper die feature van die koek kan wees. ons cupcakes gaan ook barone of redvelvet wees met wit butter frosting en choclolate ganach op van hulle. ons gaan dan die cupcake holders die kleure van ons troue maak. wat dink jy?Waaraan het jy gedink? Ek sou gaan vir die traditional koek een kant en ander kant iets funky
Fun fact- Don't let your dog headbutt your jaw as it may lead to having a bruised face:wtf:
Dit was die idee maar ek dink nou ek gaan die koek heeltemal wit maak met Iron man se silhouette ann die kante van die koek. die koek moet plain bo op wees sodat ons custom cake topper die feature van die koek kan wees. ons cupcakes gaan ook barone of redvelvet wees met wit butter frosting en choclolate ganach op van hulle. ons gaan dan die cupcake holders die kleure van ons troue maak. wat dink jy?
oh ok cool, ja ne unfortunately for you...maar as jou situasie verander voor Maart laat my weetEk dink dit gaan awesome wees! Dit klink perfek - geeky genoeg en traditional op die selle tyd - ek is nou spyt ek gaan uit mis op die barone koek![]()
oh ok cool, ja ne unfortunately for you...maar as jou situasie verander voor Maart laat my weet