Threadkiller Mk XII

Status
Not open for further replies.
Meh sitting at Unisa for an hour already and the queue haven't even moved yet

:( Sterkte! Ek het vanoggend juis gou gaan kyk of ek verder kan swot met hulle, maar hulle het net my rigting tot die graad wat ek klaar het. Nou laat jy my bly word dat hulle my nie kon help nie!
 
Ek is bitter ongelukkig op die oomblik. Die vak wat ek laas jaar gepluk het, kan ek nou kastig nie vat nie want ek kort 'n ander vak. Die ander vak is nie op ons lys van vakke nie
 
That's why I hated studying with UNISA. They are so unorganised and the people who work there so unsympathetic and unhelpful. Good luck Wyv! I hope you come right.
 
Ek is bitter ongelukkig op die oomblik. Die vak wat ek laas jaar gepluk het, kan ek nou kastig nie vat nie want ek kort 'n ander vak. Die ander vak is nie op ons lys van vakke nie

Ugh, dit suig! As dit 2 of 3 jaar terug was sou ek jou kon help, my skoonouers het by UNISA gewerk, en skoonma sou deur 16 hoops gespring het om die regte mense aan die werk te kry om jou te help, al was dit glad nie haar werk nie.
 
In one month, 4 hours and 30 minutes, I will be turning officially 30, leaving my 20's behind. That sucks!!!!!

Huh. My one month to go was the day before yesterday. The first of my going-into-30 friends went yesterday, with another one tomorrow. It sucks growing and adulting. I had to not upgrade my gaming machine to buy flippen' tires last year. Like a grown up. :mad:
 
Ugh, dit suig! As dit 2 of 3 jaar terug was sou ek jou kon help, my skoonouers het by UNISA gewerk, en skoonma sou deur 16 hoops gespring het om die regte mense aan die werk te kry om jou te help, al was dit glad nie haar werk nie.

Darem het ek soortvan reg gekom, die vak wat ek wou vat kon hulle nie override nie, maar darem kon hulle die ander accounting vak override so ek doen darem FAC2601 en Admin management.

Dammit Soli so Im also older than you :P

Hammer shoooosh jys nog n kinners tot 40 (wel mans at least)+
 
I'm glad you came right. :)

As for the age thing. I sometimes look in the mirror and think, who the hell is this guy? I swear these last years just flew past. It hurts my brain to think that I'm almost 40.

lease.png
 
ello deadites ......

tumblr_nz809pZvKe1u3ev8zo1_500.gif
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top