FarligOpptreden
New member
Dis lekker laf ja, maar solank as wat daar mense is wat bereid is om dit te betaal gaan niks hulle stop nie.![]()
Sê eerder dankie vir die swak wisselkoers. 600 bokke is nie te onaangenaam om te betaal vir 'n AAA titel nie, veral onmiddelik nadat dit bekendgestel is.