loooooool ek sal sodra ek met die medium campaign klaar is die Hard try op metallica al dink ek ek moet eerder GH3 of Aerosmith try wat korter songs het....hahaha! Eks PS3. Maar het al RB gegooi op Xbox. Ja, die pinkie is 'n ander outjie. Ek het lank net medium gespeel. Toe dog ek, ag, hoekom nie! hehe! En nou brand ek hom! Ek is self nie te bad op die dromme nieEn sienende dat ek 'n vocalist is in 'n regte band...kan ek hom die note ook gooi
maar dit kom eers na ek 'n paar van ou Kaptein Skuim se vuil drankies gedrink het
![]()
Jy weet mos pappa. Ons boere loop uit die houtwerk uit
Ons kruip weg soos koe-man-does! In die bosse...gooi ons Engels so om hulle deurmekaar te hou...vermof soos ninjas...en dan! PHAZA! Klap ons die tong soos 'n R1 met 'n Afrikaans sneller...doodlik en vinnig...ek is die skum in die nag...DIE SWART KAT!
ja dis ook waar... het jy dan ook Metalica? enigste rede hkm ek meeste van tyd in engels skryf/chat is oor my engelse spelling en taal gebruik soveel beter is as afrikaans..... mens sali se ek het afrikaans groot geword en in afrikaans skool gegaan nie....ja, maar GH3 se songs is moeiliker...trust my. Ek jam deesdae op Hard of Expert. Maar toe try ek bietjie GH3 se songs op expert...sug...was nie mooi nie![]()
Maar natuurlik, ek skryf GLAD NIE in Afrikaans nie. het dit agter my gelos. Het 'n afrikaans kinder series geskryf though...toe ek jonger was
Die show se naam was Groentjie. Was op Kyknet...ja....haha! Ek was selfs die voice actor vir een van die puppets...hehe
Maar nou is dit net Engels vir my. My engelse woordeskat is 100 000 000 keur beter as my Afrikaanse ene...snaaks hoe dit gebeur ne?
Moenie worry nie...ek is PRESIES dieselfde...NIEMAND weet ek is Afrikaans totdat ek eintlik Afrikaans praat nie. Maar ek is 'n engelse skrywer. So Afrikaans hou ek maar meestal vir wanner ek met my ouers praat en so.
When I'm on here I enjoy keeping my tone of voice rather colloquial, as it is a manner of expression that I have grown rather fond of, seeing as though my slight mannerisms and indiscretions are rather benign when gazed upon by the culturally adept eye...
That's why I rather enjoy English![]()