Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
Ek is nogi by die oranje stage nie, dis te veel stress vi my pinkie..... ek speel op Xbox en het GH3,Aerosmith en Metalica en RB1+2, maar ekt nogi eers begin met rockband nie want ekt nogi metalica klaar gemaak nie
 
hahaha! Eks PS3. Maar het al RB gegooi op Xbox. Ja, die pinkie is 'n ander outjie. Ek het lank net medium gespeel. Toe dog ek, ag, hoekom nie! hehe! En nou brand ek hom! Ek is self nie te bad op die dromme nie ;) En sienende dat ek 'n vocalist is in 'n regte band...kan ek hom die note ook gooi ;) maar dit kom eers na ek 'n paar van ou Kaptein Skuim se vuil drankies gedrink het :p
 
Jy weet mos pappa. Ons boere loop uit die houtwerk uit ;)

Ons kruip weg soos koe-man-does! In die bosse...gooi ons Engels so om hulle deurmekaar te hou...vermof soos ninjas...en dan! PHAZA! Klap ons die tong soos 'n R1 met 'n Afrikaans sneller...doodlik en vinnig...ek is die skum in die nag...DIE SWART KAT!
 
loooooool ek sal sodra ek met die medium campaign klaar is die Hard try op metallica al dink ek ek moet eerder GH3 of Aerosmith try wat korter songs het....
 
Jy weet mos pappa. Ons boere loop uit die houtwerk uit ;)

Ons kruip weg soos koe-man-does! In die bosse...gooi ons Engels so om hulle deurmekaar te hou...vermof soos ninjas...en dan! PHAZA! Klap ons die tong soos 'n R1 met 'n Afrikaans sneller...doodlik en vinnig...ek is die skum in die nag...DIE SWART KAT!

Ek verskies eng om in te skryf. Vir my n mooier taal.
 
ja, maar GH3 se songs is moeiliker...trust my. Ek jam deesdae op Hard of Expert. Maar toe try ek bietjie GH3 se songs op expert...sug...was nie mooi nie :(
 
Maar natuurlik, ek skryf GLAD NIE in Afrikaans nie. het dit agter my gelos. Het 'n afrikaans kinder series geskryf though...toe ek jonger was :p

Die show se naam was Groentjie. Was op Kyknet...ja....haha! Ek was selfs die voice actor vir een van die puppets...hehe :D

Maar nou is dit net Engels vir my. My engelse woordeskat is 100 000 000 keur beter as my Afrikaanse ene...snaaks hoe dit gebeur ne?
 
ja dis ook waar... het jy dan ook Metalica? enigste rede hkm ek meeste van tyd in engels skryf/chat is oor my engelse spelling en taal gebruik soveel beter is as afrikaans..... mens sali se ek het afrikaans groot geword en in afrikaans skool gegaan nie....
 
Maar natuurlik, ek skryf GLAD NIE in Afrikaans nie. het dit agter my gelos. Het 'n afrikaans kinder series geskryf though...toe ek jonger was :p

Die show se naam was Groentjie. Was op Kyknet...ja....haha! Ek was selfs die voice actor vir een van die puppets...hehe :D

Maar nou is dit net Engels vir my. My engelse woordeskat is 100 000 000 keur beter as my Afrikaanse ene...snaaks hoe dit gebeur ne?

Lol Ja. Jy het kontacts my ou. Jy moet daardie boek van my lees, ons gaan nog n movie daarvan maak.

Vir skyf suck afr. Een woord wat my af piss... Aan die brand geslaan

Dit is die kakste woord in die heelal.
 
Moenie worry nie...ek is PRESIES dieselfde...NIEMAND weet ek is Afrikaans totdat ek eintlik Afrikaans praat nie. Maar ek is 'n engelse skrywer. So Afrikaans hou ek maar meestal vir wanner ek met my ouers praat en so.

When I'm on here I enjoy keeping my tone of voice rather colloquial, as it is a manner of expression that I have grown rather fond of, seeing as though my slight mannerisms and indiscretions are rather benign when gazed upon by the culturally adept eye... ;)

That's why I rather enjoy English :D
 
Sweet Dude, Sweet. Just so you know... i only managed medium on both GHII and III.... so i suck.
 
You do suck :p lol. jks

All good. But like I said...I can swing my language barrier both ways...the joy of being bilingual... :)

And now it's just 2 dudes in here...

*chirp chirp goes the cricket*

Come back to us Wenzdayz...I'm all alone...and it's cold :D
 
Yeah im bilingual also. After 2 years in the uk and writing that book i think in english, my fiance is english also and her mother is french and doesn't speak a word of Afr. So 90% of the time i speak Eng.
 
im still feeling threatened that it's only us 2 dudes in here...I mean...I like you, but I was quite enjoying the female company ;) hehehe

but honestly, on that note, i bid you farewell sir. may the force be with you and live long and prosper ;)

Catch you on TK in the morro!
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top