Threadkiller Mk XIII

Status
Not open for further replies.
[MENTION=1402]Avatar[/MENTION] - yup ek kannie wag vir die nuwe Mass Effect nie

Haaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaai wenzie
 
ag dit gaan, kani wag om klaar te maak by die shithole en op vakansie te wees nie....die mense hier maak my net die moer in

en jy, hoes die verkoue?
 
ag dit gaan, kani wag om klaar te maak by die shithole en op vakansie te wees nie....die mense hier maak my net die moer in

en jy, hoes die verkoue?

Die verkoue was baie beter, tot ek gister in die reen die woef laat pee het - ek was so deur die slaap dat ek met nat pjs weer gaan slaap het en nat hare = so voel bietjie goor vandag

Wanneer gaan julle nou deur na die venue?
 
AI Man dit suck. bly binne laat woef alleen uitgaan ;)

ons ry donderdag oggend 2uur. more gaan ek my naels doen en my hare laat kleur en sny
 
Morning, everyone.

Seeing as my parts won't be manufactured until Monday, I'm taking Friday off as well.

Screw these guys, I'm going home!! At four. But until Monday!
 
Morning everyone!

Good morning everyone. Can't wait for tomorrow having an off day. Lots of work to get through today, and then it's PLAY ALL THE GAMEZ

Yay! I plan on having a SUPER game day tomorrow. Unfortunately I will have to go to the shops at one point but otherwise I'll play as much as I can. :D Can't wait!
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top