Avatar
New member
Janee, ek sal maar moet begin opspaar vir Forza
You and me both, hoor. Ek wonder hoe lank voor dit sal beskikbaar wees..
Janee, ek sal maar moet begin opspaar vir Forza
Forza Horizon 3 se release date is 27 September, en van dag een af is dit op PC en Xbox met al die funksies.You and me both, hoor. Ek wonder hoe lank voor dit sal beskikbaar wees..
Forza Horizon 3 se release date is 27 September, en van dag een af is dit op PC en Xbox met al die funksies.
You and me both, hoor. Ek wonder hoe lank voor dit sal beskikbaar wees..
Hoe langer hoe beter, want ek save ook vir ME
[MENTION=1402]Avatar[/MENTION] - yup ek kannie wag vir die nuwe Mass Effect nie
Haaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaai wenzie
Same here! The Mass Effect games are some of my favourite games ever. I can't wait for the new one!![]()
[MENTION=1402]Avatar[/MENTION] - yup ek kannie wag vir die nuwe Mass Effect nie
Haaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaai wenzie
ag dit gaan, kani wag om klaar te maak by die shithole en op vakansie te wees nie....die mense hier maak my net die moer in
en jy, hoes die verkoue?
AI Man dit suck. bly binne laat woef alleen uitgaanDie verkoue was baie beter, tot ek gister in die reen die woef laat pee het - ek was so deur die slaap dat ek met nat pjs weer gaan slaap het en nat hare = so voel bietjie goor vandag
Wanneer gaan julle nou deur na die venue?
AI Man dit suck. bly binne laat woef alleen uitgaan
ons ry donderdag oggend 2uur. more gaan ek my naels doen en my hare laat kleur en sny
Good morning everyone. Can't wait for tomorrow having an off day. Lots of work to get through today, and then it's PLAY ALL THE GAMEZ