Threadkiller Mk XIII

Status
Not open for further replies.
Morning people of the tk
[MENTION=9237]Ike_009[/MENTION] how do I defeat this dude? I wanna level up our gym

WhatsApp Image 2016-08-05 at 09.18.47.jpeg

Also who here understands legalese?
 
uhm ekt nogi by dit uitegkom in my LLB nie maar stuur dan kyk ek of ek jou kan help

Nee is ok, is meer 'n general query, een company het al die vape companies in SA 'n cease and desist letter gestuur want hulle is kastig nou die sole distributor van 'n brand (ironies genoeg het die companies die main company gekontak maar dai ouens is meer deur die kak

https://www.dropbox.com/s/u4wwf9mfxctmn5m/doc00832120160802142959.pdf?dl=0

Kyk net wat hulle demands is ons wonder net hoe eg hulle is
 
Ek is nul van 'n prokereur nie, maar ek sukkel om te sien hoe dit trademark infringement is as dit die egte produkte is wat net by 'n ander bron as die distributor gekoop word.. Maar ek is seker die lawyers onder ons sal vir my kan verduidelik hoekom ek verkeerd is :D
 
Nee is ok, is meer 'n general query, een company het al die vape companies in SA 'n cease and desist letter gestuur want hulle is kastig nou die sole distributor van 'n brand (ironies genoeg het die companies die main company gekontak maar dai ouens is meer deur die kak

https://www.dropbox.com/s/u4wwf9mfxctmn5m/doc00832120160802142959.pdf?dl=0

Kyk net wat hulle demands is ons wonder net hoe eg hulle is
dis a pretty standard cease en desist brief. jy kan hulle vra om vir jou a copy van hulle klient se lisensie om die produkte te verkoop, maar ek so vir eers ophou om die produkte te verkoop want hulle het volle reg om jou te dagvaar as hulle wel die enigiste authorised re-seller is.

die Lanham Act waarna hulle verwys is 'n amerikaanse Act en dit lyk inelkgeval vir my of Section 32(1) te doen is met counterfit produkte wat veronderstel is om soos die oorspronlike te lyk maar is nie en 43(a)het te doen met die feit wie die reg het op die produk.

ek sou voorstel dat julle a prokureur gaan sien hieroor om julle korrkte advies te gee en om op die brief te antwoord.
 
die prokureur sal ook van jou kan se of die trade mark wel geregistreer is hierso en of hulle wel die sole supplier is in terme van die ooreenkoms met die verskaffer.
 
dis a pretty standard cease en desist brief. jy kan hulle vra om vir jou a copy van hulle klient se lisensie om die produkte te verkoop, maar ek so vir eers ophou om die produkte te verkoop want hulle het volle reg om jou te dagvaar as hulle wel die enigiste authorised re-seller is.

die Lanham Act waarna hulle verwys is 'n amerikaanse Act en dit lyk inelkgeval vir my of Section 32(1) te doen is met counterfit produkte wat veronderstel is om soos die oorspronlike te lyk maar is nie en 43(a)het te doen met die feit wie die reg het op die produk.

ek sou voorstel dat julle a prokureur gaan sien hieroor om julle korrkte advies te gee en om op die brief te antwoord.

Thanks dis wat ek gedog het, die klomp gaan mal oor dit, want dis totale chaos
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top