Agree its a long ass day that just doesnt want to end
whaddups
Hey dude, you left us for a long time!
Morning people of the tk
[MENTION=9237]Ike_009[/MENTION] how do I defeat this dude? I wanna level up our gym
View attachment 21849
Also who here understands legalese?
Morning people of the tk
[MENTION=9237]Ike_009[/MENTION] how do I defeat this dude? I wanna level up our gym
View attachment 21849
Also who here understands legalese?
Hallos hallos!
uhm ekt nogi by dit uitegkom in my LLB nie maar stuur dan kyk ek of ek jou kan helphai hai
hoe goed ken jy infringement on trademark law?
uhm ekt nogi by dit uitegkom in my LLB nie maar stuur dan kyk ek of ek jou kan help
Nee is ok, is meer 'n general query, een company het al die vape companies in SA 'n cease and desist letter gestuur want hulle is kastig nou die sole distributor van 'n brand (ironies genoeg het die companies die main company gekontak maar dai ouens is meer deur die kak
https://www.dropbox.com/s/u4wwf9mfxctmn5m/doc00832120160802142959.pdf?dl=0
Kyk net wat hulle demands is ons wonder net hoe eg hulle is
dis a pretty standard cease en desist brief. jy kan hulle vra om vir jou a copy van hulle klient se lisensie om die produkte te verkoop, maar ek so vir eers ophou om die produkte te verkoop want hulle het volle reg om jou te dagvaar as hulle wel die enigiste authorised re-seller is.Nee is ok, is meer 'n general query, een company het al die vape companies in SA 'n cease and desist letter gestuur want hulle is kastig nou die sole distributor van 'n brand (ironies genoeg het die companies die main company gekontak maar dai ouens is meer deur die kak
https://www.dropbox.com/s/u4wwf9mfxctmn5m/doc00832120160802142959.pdf?dl=0
Kyk net wat hulle demands is ons wonder net hoe eg hulle is
dis a pretty standard cease en desist brief. jy kan hulle vra om vir jou a copy van hulle klient se lisensie om die produkte te verkoop, maar ek so vir eers ophou om die produkte te verkoop want hulle het volle reg om jou te dagvaar as hulle wel die enigiste authorised re-seller is.
die Lanham Act waarna hulle verwys is 'n amerikaanse Act en dit lyk inelkgeval vir my of Section 32(1) te doen is met counterfit produkte wat veronderstel is om soos die oorspronlike te lyk maar is nie en 43(a)het te doen met die feit wie die reg het op die produk.
ek sou voorstel dat julle a prokureur gaan sien hieroor om julle korrkte advies te gee en om op die brief te antwoord.