TechThief
New member
Ag dis geen probleem nie, ek het gesien julle almal was ook maar besig gewees die jaar, ons sal mekaar online maar moet sien [emoji14]aah jy moet veilig travel! Jammer ek het omtrent niemand die jaar gesien nie - dit was maar rof gewees geld gewys
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
