Threadkiller Mk XIII

Status
Not open for further replies.
aah jy moet veilig travel! Jammer ek het omtrent niemand die jaar gesien nie - dit was maar rof gewees geld gewys
Ag dis geen probleem nie, ek het gesien julle almal was ook maar besig gewees die jaar, ons sal mekaar online maar moet sien [emoji14]

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
 
Ag dis geen probleem nie, ek het gesien julle almal was ook maar besig gewees die jaar, ons sal mekaar online maar moet sien [emoji14]

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

hehe janee, dit was 'n rowwe jaar vir almal gewees ek is dankbaar dis amper vakansie tyd!
 
hehe janee, dit was 'n rowwe jaar vir almal gewees ek is dankbaar dis amper vakansie tyd!
Ja vrek, wil vir n slag kan slaap sonder om te bekomer oor klasse, toetse en eksamens, tyd vir bietjie rus en vrede.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
 
I wonder if [MENTION=20]Solitude[/MENTION] knows that Supergirl's panty line is really obvious? :D
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top