JackBauer New member May 28, 2010 #361 Se dinges! Ek is trots n Afrikaans sprekende gamer! Ek is ook game vir die bank ding as julle n trawant soek... Ek kan skiet.
Se dinges! Ek is trots n Afrikaans sprekende gamer! Ek is ook game vir die bank ding as julle n trawant soek... Ek kan skiet.
Tank Overkill Specialist May 28, 2010 #363 ek kry so vuil idee die mense in die kaap kak van die koue
JackBauer New member Jun 2, 2010 #366 Middag middag... Hoe gaan dit met almal. Nie lus vir werk vandag
pantsula New member Jun 2, 2010 #367 Anngenaam almal, ek is altyd verbaas hoeveel Afrikaanse gamers daar is. Maar hoe nou anders ?
McGuywer New member Jun 3, 2010 #370 Bly om te sien hier is paar nuwe gesigte. Of name? Of IP Addresse?
pantsula New member Jun 3, 2010 #371 Die kompetisies se reels werk deur nuwe mense te trek en betrokke te kry.
pcfourie New member Jun 4, 2010 #380 Necuno said: vryyyyyyyyyyyyyyyydddddddaaaaaaaaagggggggggggggggggg Click to expand... amen broer....sulke bek kort jam.. wapper daai lippe in my rigting
Necuno said: vryyyyyyyyyyyyyyyydddddddaaaaaaaaagggggggggggggggggg Click to expand... amen broer....sulke bek kort jam.. wapper daai lippe in my rigting