McGuywer
New member
Die kompetisies se reels werk deur nuwe mense te trek en betrokke te kry.
Watse van 'n kompetisie is dit?
Die kompetisies se reels werk deur nuwe mense te trek en betrokke te kry.
Die Alan Wake een wat mens moet post. Bring die lurkers uit.
Maar ek is altyd verbaas as ek Afrikaans oor XBL hoor. En nie net in Far Cry 2 nie.
Dis in my sig, pantsulaZA
ja, al hoe ek lewendig gebruik op die stadium is met Dawn of War 2. want my kruis doos is nog dood.
wag vir die herstel werk om klaar te maak