Maaaaan
I am seriously bummed out now
They don't have the E8440 (Rectron) and E6550 (Esquire) in stock! This mean another day without a rig and stuck on the laptop.
Luckily I have whiskey @ home ... a lot of whiskey.
@Shark ... jong, hulle het nie een van die twee nie, en nou wil hulle 'n Q9550 aan my afsmeer wat R1000 meer is
So die keuse is, wag ek vir hulle vir stock van die E8400 wat ek graag soek, of vat ek maar die plunge in finansiele armoede en betaal vir die Q9550![]()
@Maplassie - Die dronk moer het gisteraand die bottel seer gemaak EN nog een van ons glase ook gebreek. Darem het ek 'n 1/4 bottel Slate oor en so halwe bottel Knights (ek dink)
Ek sou vir die Q9550 gegaan het, maar net as ek kon, ek dink daar sal 'n lekker groot verskil wees, veral my my gpu.