Out of stock - Rectron and Esquire

Warlynx

New member
Maaaaan

I am seriously bummed out now

They don't have the E8440 (Rectron) and E6550 (Esquire) in stock! This mean another day without a rig and stuck on the laptop.

Luckily I have whiskey @ home ... a lot of whiskey.
 
I'm having the same problem in regards to a motherboard. Also working on my laptop and can't wait to have a proper machine again.

May we both have our items by tomorrow Warlynx.
 
Shark

CPU's mate ... they have a CPU in stock, R1000 more than the one I budgeted for ... en my gat jeuk ... should I, or should I not :P

Soli, I feel your pain man!
 
Ek verstaan nie. Eerstens, het jy nie 'n type in jou OP nie, dis hoekom ek gese het E8400*?

Moet jy kies tussen die E6550 en die E8400 en die E8400 is R1k meer as die E6550?
 
Maaaaan

I am seriously bummed out now

They don't have the E8440 (Rectron) and E6550 (Esquire) in stock! This mean another day without a rig and stuck on the laptop.

Luckily I have whiskey @ home ... a lot of whiskey.

if you look around long enough you will find a bottle of harrier whiskey, maybe still in the back of the silver corsa :D
 
@Shark ... jong, hulle het nie een van die twee nie, en nou wil hulle 'n Q9550 aan my afsmeer wat R1000 meer is

So die keuse is, wag ek vir hulle vir stock van die E8400 wat ek graag soek, of vat ek maar die plunge in finansiele armoede en betaal vir die Q9550 :D

@Maplassie - Die dronk moer het gisteraand die bottel seer gemaak EN nog een van ons glase ook gebreek. Darem het ek 'n 1/4 bottel Slate oor en so halwe bottel Knights (ek dink)
 
Ek sou vir die Q9550 gegaan het, maar net as ek kon, ek dink daar sal 'n lekker groot verskil wees, veral my my gpu.

@Maplassie - Die dronk moer het gisteraand die bottel seer gemaak EN nog een van ons glase ook gebreek. Darem het ek 'n 1/4 bottel Slate oor en so halwe bottel Knights (ek dink)

BWahahahahaha. :D
 
Ek sou vir die Q9550 gegaan het, maar net as ek kon, ek dink daar sal 'n lekker groot verskil wees, veral my my gpu.

@Shark - Op die punt gee ek nie eintlik meer om nie, as dit binne my R10 000 budget val dan koop ek die Q9550, se moer met die hele lot ... ek vreet brood vir die res van die maand.

@Maplassie - Ja nee, ek sweer, 'n ou sal hom moet begin deposito vra vir damages incurred while pissed out of his scull :D
 
Jong, dit en dat, ek is op die oomblik so confused tussen die reseller en Esquire dat ek moed op gegee het vandag.

Ek weet net die reseller drop more my LCD, 9600GT, HDD, Kas, PSU en memory, dan moet ek iewers die MB, CPU en MEM source
 
Back
Top