The New New New SPAM Thread

Onthou avoid net die Oos Blok en plekke soos Hostels, dan sal jy fine wees
Wil nie he ek moet uitvind dit was jy wat ek gegut het by die "Hunting Club" nie
 
ROFL, hy gaan Amsterdam toe ;) op vakansie nou wat doen mens daar...
 
Eish dude, daai movie het my nogal laat parry..lol

Ek vergeet nie maklik nie tjom. Xero ek kruip saam met jou weg in my pink thing lol

Jy weet wat se hulle van mans met die geheue van 'n olifant........

:P!

ROFL, hy gaan Amsterdam toe ;) op vakansie nou wat doen mens daar...

Nee, niks nie. Drink maar tee en so aan. In die coffee shops *cough*
 
LOL. Om nou dood eerlik te wees, laas toe ek daar was het dinge nogal mal uitgedraai... Ek sal maar liewer nie eers se wat ek beleef het nie, maar die kruie daar is nie normaal nie. Was jy al ooit 'n toeskouer in 'n volskaalse sirkus, met perde en als? Terwyl jy in 'n hotelkamer sit? Gaan Amsterdamn toe.

Al wat ek kan se is ek gaan definitief nie weer die koffie winkel besoek nie.
 
Uh uh , sure, jy probeer nou net ontken wat jy met daai groepie midgets gedoen het, jy behoort jouself te skaam btw
 
LOL. Om nou dood eerlik te wees, laas toe ek daar was het dinge nogal mal uitgedraai... Ek sal maar liewer nie eers se wat ek beleef het nie, maar die kruie daar is nie normaal nie. Was jy al ooit 'n toeskouer in 'n volskaalse sirkus, met perde en als? Terwyl jy in 'n hotelkamer sit? Gaan Amsterdamn toe.

Al wat ek kan se is ek gaan definitief nie weer die koffie winkel besoek nie.

Niks beter as 'n sirkus nie daar is ook wallietjies straat :) kan ook werk om jou eie sirkus daar te reel.
 
Helo all!

/waves hands

Hey Xero thanks for the keys for the SS clan, word is Sammy is going to be your butler for the entire week of the BF3 beta!
 
Back
Top