to0kenZA
New member
Die ander helfte ? Wat is haar naam ?
Ek het gewag vir daai een......
Haar naam is Europa.
Die ander helfte ? Wat is haar naam ?
Nice, sy klink nie bad nie
Gaan jy vir werk ?
Dit klink mos lekker
Ek dink ek sal in jou tas wegkruip dan
Heeey! Jy't onthou
Jip, nog net die week dan's ek daar bo op die ander helfte..![]()
Onthou avoid net die Oos Blok en plekke soos Hostels, dan sal jy fine wees
Wil nie he ek moet uitvind dit was jy wat ek gegut het by die "Hunting Club" nie
Onthou avoid net die Oos Blok en plekke soos Hostels, dan sal jy fine wees
Wil nie he ek moet uitvind dit was jy wat ek gegut het by die "Hunting Club" nie
Ek vergeet nie maklik nie tjom. Xero ek kruip saam met jou weg in my pink thing lol
ROFL, hy gaan Amsterdam toeop vakansie nou wat doen mens daar...
Eish dude, daai movie het my nogal laat parry..lol
Jy weet wat se hulle van mans met die geheue van 'n olifant........
!
LOL. Om nou dood eerlik te wees, laas toe ek daar was het dinge nogal mal uitgedraai... Ek sal maar liewer nie eers se wat ek beleef het nie, maar die kruie daar is nie normaal nie. Was jy al ooit 'n toeskouer in 'n volskaalse sirkus, met perde en als? Terwyl jy in 'n hotelkamer sit? Gaan Amsterdamn toe.
Al wat ek kan se is ek gaan definitief nie weer die koffie winkel besoek nie.
Uh uh , sure, jy probeer nou net ontken wat jy met daai groepie midgets gedoen het, jy behoort jouself te skaam btw
Niks beter as 'n sirkus nie daar is ook wallietjies straatkan ook werk om jou eie sirkus daar te reel.
I have not told half of what I saw
Helo all!
/waves hands
Hey Xero thanks for the keys for the SS clan, word is Sammy is going to be your butler for the entire week of the BF3 beta!