R4C3
New member
Oky fine ekt nog altyd een gehad. Ekt meer my teddie nodig nou.
Jy kort vir Faffa hy gee sweeties vir mense...
Oky fine ekt nog altyd een gehad. Ekt meer my teddie nodig nou.
Stormchaser, ja daar is ander dinge om oor meer suur te wees, maar op die ou einde van die dag speel ek 'n game om te relax na 'n harde dag se werk en bietjie te ontspan, maar om 1 map uit elke 10 te wen is nie so lekker nie.![]()
Jy kort vir Faffa hy gee sweeties vir mense...![]()
lol, in my geval is daai comment oor die relax so ironies.
in BF is dit amper die laaste ding wat ek doen, want elke 5sec wil ek iemand vloek
veral wanneer jy een rondte goed doen en die volgende battle jy om die muur voor jou raak te skiet.
dis ook hoekom ek myself meeste van die tyd nie in n squad sien met "unknowns". hulle help net glad nie.
is al ook n paar keer geknife waar n ou verby al my teamies hardloop en niemand sal iets doen.
Ek kan ook nie glo daar was vol servers 2h in die oggend nie.
Ja sommige mense moet nog uitvind wat SPYKER beteken!
Die solution is om jou screen te wallmount dan sal die probleem wat op jou skoot sit nie jou aandag aftrek nie.
Die image wat ek nou in my kop het van Faffa is nie cool nie. lol
Met die brille en als?