Battlefield 3

Status
Not open for further replies.
I got the game on saterday, let it update and all that and went to sleep early, stood up at 2 in the morning and played the whole sunday lol. Wow this game is addicting. Ek kan ook nie glo daar was vol servers 2h in die oggend nie.
 
Stormchaser, ja daar is ander dinge om oor meer suur te wees, maar op die ou einde van die dag speel ek 'n game om te relax na 'n harde dag se werk en bietjie te ontspan, maar om 1 map uit elke 10 te wen is nie so lekker nie. :)

lol, in my geval is daai comment oor die relax so ironies.

in BF is dit amper die laaste ding wat ek doen, want elke 5sec wil ek iemand vloek :D

veral wanneer jy een rondte goed doen en die volgende battle jy om die muur voor jou raak te skiet.

dis ook hoekom ek myself meeste van die tyd nie in n squad sien met "unknowns". hulle help net glad nie.

is al ook n paar keer geknife waar n ou verby al my teamies hardloop en niemand sal iets doen.
 
Lol ekt my gat afgelag gisteraand. Ekt verby 'n dude gehardloop en hom geknife en toe spawn sy vriend op hom en fail knife my en toe knife my broer hom. Verskoon al my en's ek het excited geraak.
 
Ja, I have had many many disconnects... almost every game either in game or after... I have leveled up more times than my stats say... It is hella annoying.

So i just play as if it doesn't count :/ at least I have fun :D
 
One issue I have is where the game spawns you. Especially on conquest. When you spawn on a flag directly in front of an enemy capping the flag. Happened to me that I spawned and guy immediately knifed me. The reverse also happened that I was hiding in a corner capping a enemy flag and poor sod spawns about 5 cm in front of me with his back to me. That really bites.

But despite this and some other minor issues, this game ROCKS! It really is awesome. Now for the Back to Karkand pack for more maps. Dice must just keep making new maps and this title will last for years.

Sent from my GT-I9000 using MyGaming Android App
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top