iGame Origin Group

Dis rerig meer fun as MW3, want daar is nie n klomp idioote wat heeltyd stun of flashbangs gooi.

Jip Maar jy het die flashlight noobs, as daar stuns was sou daai selle mense die stuns ook gegooi het.

Maplassie sal jou add: R4C3_ZA
 
WTF is battlelog?

LOL Battlefield launch deur 'n web browser en web page aka Battlelog jou ID van Origin dra oor. Jy moet net jou account create.

Origin = Steam
Battlelog = Stats/ COOP/ SP/MP web page vir game launch.

As jy jou game start sal webbrowser oopgaan na Battlelog toe en dan create jy net jou soldier details daarin en import jou pelle van origin daarvandan.

Is 'n crap sisteem maar hy werk al bietjie beter.
 
Back
Top