Dis rerig meer fun as MW3, want daar is nie n klomp idioote wat heeltyd stun of flashbangs gooi.
Jip Maar jy het die flashlight noobs, as daar stuns was sou daai selle mense die stuns ook gegooi het.
Maplassie sal jou add: R4C3_ZA
Het jou gister aand ge add, jy moet my net accept![]()
WTF is battlelog?
Klink horrible.
![]()
Battlelog se interface is nogals kewl, dis die ghei ass Origin wat dit besmet met n bietjie EA Fail :/
Battlelog se interface is nogals kewl, dis die ghei ass Origin wat dit besmet met n bietjie EA Fail :/