PewPew Gaming announces Roccat sponsorship

Nice Plas, geluk aan julle almal.

Kan ek my ROCCAT Kone en Kone + na jou toe stuur vir repair? lol Altwee se mdl knoppies werk nie :/
 
Well done maplassie! Julle werk al lank aan julle clan en deserve dit. Roccat se stuff is legend!! Julle nuwe site lyk awesome btw!!


PS - change dalk net die rooi heading na 'n wit of baie lig blou, die rooi clash bietjie met die res.
 
Last edited:
Back
Top