James MyGaming Alumnus Mar 28, 2012 #1 PewPew Gaming announces Roccat sponsorship Blue Catz Marketing and Roccat now represented by PewPew
Maplassie AK47 Pew Pew Mar 28, 2012 #8 OGBuzz said: Maplassie can you award me a 'tender' Click to expand... Ofcozzie
R4C3 New member Mar 28, 2012 #10 Nice Plas, geluk aan julle almal. Kan ek my ROCCAT Kone en Kone + na jou toe stuur vir repair? lol Altwee se mdl knoppies werk nie :/
Nice Plas, geluk aan julle almal. Kan ek my ROCCAT Kone en Kone + na jou toe stuur vir repair? lol Altwee se mdl knoppies werk nie :/
C Cranky New member Mar 28, 2012 #11 mooi wetters Julle gan nou in detail kan hoor terwyl my petrone deur jul koppe gan
d3m0n New member Mar 28, 2012 #12 Cranky said: mooi wetters Julle gan nou in detail kan hoor terwyl my petrone deur jul koppe gan Click to expand... HAHAHAHA... net so ja
Cranky said: mooi wetters Julle gan nou in detail kan hoor terwyl my petrone deur jul koppe gan Click to expand... HAHAHAHA... net so ja
to0kenZA New member Mar 28, 2012 #13 Nice, well done PewKoppe! Nou kan Plassie sy muis wys! Hahahahahaha
Fenix_ZA New member Mar 28, 2012 #15 Well done maplassie! Julle werk al lank aan julle clan en deserve dit. Roccat se stuff is legend!! Julle nuwe site lyk awesome btw!! PS - change dalk net die rooi heading na 'n wit of baie lig blou, die rooi clash bietjie met die res. Last edited: Mar 28, 2012
Well done maplassie! Julle werk al lank aan julle clan en deserve dit. Roccat se stuff is legend!! Julle nuwe site lyk awesome btw!! PS - change dalk net die rooi heading na 'n wit of baie lig blou, die rooi clash bietjie met die res.
Maplassie AK47 Pew Pew Mar 29, 2012 #16 Thanks Fenix! Jy het n goeie idee daar beet, ek sal hom bietjie mix. Thanks
Maplassie AK47 Pew Pew Mar 29, 2012 #17 Cranky said: mooi wetters Julle gan nou in detail kan hoor terwyl my petrone deur jul koppe gan Click to expand... ek voel dit al
Cranky said: mooi wetters Julle gan nou in detail kan hoor terwyl my petrone deur jul koppe gan Click to expand... ek voel dit al