Wag Vir Ons [PING] Guild Wars 2 SA Guild

Shirou

New member
Southern_Legion_Facebook.png


Guild Name: Southern Legion [ZA]
Type: Social Group Guild, PVP/PVE/WvWvW
Description: We are a South African guild where Local is Lekker and we are here to have fun and enjoy the game together, so everyone is welcome to join if you are from South Africa and can speak or understand Afrikaans if you can't understand Afrikaans or speak it and is still from South Africa and don't mind the afrikaans talk you still more than welcome to join!
Website: http://www.southernlegion.co.za/
Facebook: http://www.facebook.com/groups/363954187009920/
Server: Lakeside County
For Guild Invites: Bushbaby - BosBaBa.3286 | Shirou - Shirou.4098
 
Last edited:
I have moved to another Guild Hosting website.. here is our new website, make sure you re-register please.

New Website: http://wagvirons.enjin.com/

We are now using Teamspeak 3 and not Mumble anymore as well, more info on our guild website.
 
Joining the BETA this Friday @ 9PM our time?

Join Wag Vir Ons [PING]

More Info: Website: http://wagvirons.enjin.com/

We are still deciding on a english server we will choose for our main home, if you know about one let me know.
 
Wag Vir Ons [PING] Sal nou op Lakeside County wees... Jade Sea is official nou n france server, en Petrified Forest is full, kannie skuif.

Add my op jou friends list en vrae vir n invite op Petrified Forest.

My ID: Shirou.4098
 
Last edited:
Die wie nie geweet het.. jy kan ons guild join al is jy nie op ons HOME server :) Dit meen jy kan nogsteeds met ons chat in /g en als, en as jy saam ons wil speel, sal ons HOME server Lakeside County wees.

Add my in jou friends list vir n invite. ID: Shirou.4098

Ons is huidig 10+ Mense aktief in die guild.
 
Ek wil net dankie se aan almal wie ons gejoin het die naweek en lekker fun saam gehaad het in die WvW en die lekker chat oor /g, ons het n totaal van 27 SA Members nou in ons BETA guild :) en dit het ons gekry nou oor die hele naweek.

Ek hoop ek sien julle almal weer in BWE3 en dat nog meer ons sal join, julle kan ons website join vir meer inligting of enige vrae.

Wil ook net laat weet ek het die naweek goeie nuus gekry vir ons guild, die guild gaan gesponser word en daar sal n website gemaak word vir dit en bemarking sodat die nuus gouer uitgaan daar buite.
 
Ek stel ook nogal belang om te join, was moer lekker om WoW te jol en Afrikaans te praat tydens raids, etc.
 
Kom join Wag Vir Ons [PING] vir die laaste BWE 3 die 20ste July!!!

Ons het die guild op BWE 2 begin en ons het daai naweek met 30 spelers gesit!
 
Awsome, ek sal definitief join. Sal jou invite as BWE 3 begin as friend, het jou acc name gesien op ander thread :D
 
Back
Top