Wanneer GW2 vrygestel word, wat sal jul maksimum guild kapasiteit wees voordat julle nie ekstra mense toelaat nie. Ek wil baie graag GW2 koop, maar ek gaan eers 'n biedjie wag voordat ek dit koop. Maar, dan dink ek ook dit is eintlik beter as ek dit koop wanneer dit vrygestel word.