Wag Vir Ons [PING] Guild Wars 2 SA Guild

Wanneer GW2 vrygestel word, wat sal jul maksimum guild kapasiteit wees voordat julle nie ekstra mense toelaat nie. Ek wil baie graag GW2 koop, maar ek gaan eers 'n biedjie wag voordat ek dit koop. Maar, dan dink ek ook dit is eintlik beter as ek dit koop wanneer dit vrygestel word.
 
Wel, watookal GW2 ons toelaat om te he in die guild sal die max wees :) En eks nie presies seker wat die max is nie.

En dis altyd lekker om die game te he wanneer dit release, dis meer fun.
 
Check ons uit dis hoe ons roll, guild was op BWE2 gemaak en die is n foto van Sondag.

gw098.jpg

Te danke aan almal wie belang stel aan ons Afrikaanse guild!!
 
Amper tyd vir BWE3.. tick tock - tick tock :)

Onthou om my te add op jou friend list, en vrae dan vir n guild invite.

Server: Lakeside County

My ID: Shirou.4098
 
Last edited:
Back
Top