Awe starscr34m is also attending spoke to him this morning he recon "Jy het soema VIP tickets" toe sê ek vir hom "B1Tch im daBoss" naah ek het Golden Circle gejaag ek was 18de in die que in 10min is die Golden Circle kla

Toe gaan ek ma vir die next best thing! n Bar, Seats & ons eie Toilets. Soe dis ooraait vir my!
Was al in golden circle gewees to 5bop aka 5oc hier was, het groot drafts gedrink toe moen n man pis vat en die mense stry om daar uit te kom en weer stry om reg voor weer te kom :/ Die mense was stubborn!!
My ons stry ons ding!