The New New New SPAM Thread

Hulle noem my Liewe Heksie,
maar Lefienja is my naam,
ek’s die slimste heksie wat ek ken
en ek was al op die maan.

Matewis is my maatjie,
hy’s die mooiste baba kat,
ek weet nie wat hy sê nie,
maar hy’s ‘n liewe skat.

Waar woon Liewe Heksie
en hoe lyk haar huis,
waar al haar vriende saam kom,
in haar sterretjie kombuis.

Ek en Blommie kabouter,
woon in Blommeland so mooi,
as ‘n gifappel die silwer roos wil vat,
word hy in die tronk gegooi.

Ons het ‘n vriend so deftig,
wat kom kuier uit die stad,
hy’t ‘n kuil en ‘n helikopter
en sy naam is Karel kat.

Ons het ‘n gawe Koning,
al kan hy vir ons br /om,
sy naam is Koning Roos se Krans
en ons is lief vir hom.

Nou ken jul Liewe Heksie,
die wat graag wil weet,
jul ken nou ook haar liedjie
en sal dit nie vergeet.
 
gwalakafochaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa

jp8ok9.jpg
 
We also going Standing Area, with Faffa and them :)

Awe starscr34m is also attending spoke to him this morning he recon "Jy het soema VIP tickets" toe sê ek vir hom "B1Tch im daBoss" naah ek het Golden Circle gejaag ek was 18de in die que in 10min is die Golden Circle kla :( Toe gaan ek ma vir die next best thing! n Bar, Seats & ons eie Toilets. Soe dis ooraait vir my!

Was al in golden circle gewees to 5bop aka 5oc hier was, het groot drafts gedrink toe moen n man pis vat en die mense stry om daar uit te kom en weer stry om reg voor weer te kom :/ Die mense was stubborn!!

My ons stry ons ding!
 
Lol jip Star sal ook gaan ja ons sal seker almal erens bymekaar kom vir 'n dop
 
Back
Top