MalicE
Party time! Excellent!
sent it to the wife this morning
sent it to the wife this morning
Hehe sien so ek praat et myself daar. Gaan goed amper naweek. En Da?
Hoor hie ek try nog als reel vir daai braaitjie sal later kan bevestig......
hkm moes jy terug gaan werk toe? kan jou "baas" nie sonder jou klaar kom vir a uur of 2 nie?Dit gaan besonders goed die kantHet die bf so pas by die lughawe gaan haal, nou wag hy by diehuis tot ek kla werk.
Ons probeer dit tho maak vir die 2de Maart - Ek draai nog Frank se arm.
spykerEk wens, nee ek het my lunches in gewerk die week, ek gaan 3 uur huistoe - noggie n clue wat ons gaan doen vanmiddag of die hele naweek nie
Plus dit gee my kans om te relax -ek was soos n blerry skoolkind!
Dit gaan besonders goed die kantHet die bf so pas by die lughawe gaan haal, nou wag hy by diehuis tot ek kla werk.
Ons probeer dit tho maak vir die 2de Maart - Ek draai nog Frank se arm.
hahahaha, ja dis heeltemal anders om met iemand face to face te praat na jy heeltyd elektronies met mekaar gekomunikeerEk wens, nee ek het my lunches in gewerk die week, ek gaan 3 uur huistoe - noggie n clue wat ons gaan doen vanmiddag of die hele naweek nie
Plus dit gee my kans om te relax -ek was soos n blerry skoolkind!
hahaha dis bietjie kras... aangesien dir valentysndag is kon jy dit sagter gestel het... ek sou dit hier wou post maar Wyv gaan my klap....spyker![]()
sorry...hahaha dis bietjie kras... aangesien dir valentysndag is kon jy dit sagter gestel het... ek sou dit hier wou post maar Wyv gaan my klap....
nee dink aan daai een fokofpolisiekar liedjie....hulle enigste proper love song wat hulle hetsorry...
*intiem gemeentskap deel![]()
....soet slaap sonder sonde?nee dink aan daai een fokofpolisiekar liedjie....hulle enigste proper love song wat hulle het
djy! moetie kom klapperig raak hienie nuh!/klaps Malice
hhehe ja Wenzie, maar dis nogal awesome. Nou moet die dag net om
ja die song maar nie daai woorde nie.... "liefde maak" is wat ek wou he jy moes kry.....soet slaap sonder sonde?![]()
daai woorde is nie in Tiny Town nie! you lie!ja die song maar nie daai woorde nie.... "liefde maak" is wat ek wou he jy moes kry.
/runs and hides from Wyvz![]()
hahahaha Wenzie! Is ok
trek ma my siel uit -vandag kan niemand my omkrap nie![]()