Thread Killer Mk V

Status
Not open for further replies.
Hehe sien so ek praat et myself daar. Gaan goed amper naweek :p. En Da?

Hoor hie ek try nog als reel vir daai braaitjie sal later kan bevestig......

Dit gaan besonders goed die kant :P Het die bf so pas by die lughawe gaan haal, nou wag hy by diehuis tot ek kla werk.

Ons probeer dit tho maak vir die 2de Maart - Ek draai nog Frank se arm.
 
Dit gaan besonders goed die kant :P Het die bf so pas by die lughawe gaan haal, nou wag hy by diehuis tot ek kla werk.

Ons probeer dit tho maak vir die 2de Maart - Ek draai nog Frank se arm.
hkm moes jy terug gaan werk toe? kan jou "baas" nie sonder jou klaar kom vir a uur of 2 nie?
 
Ek wens, nee ek het my lunches in gewerk die week, ek gaan 3 uur huistoe - noggie n clue wat ons gaan doen vanmiddag of die hele naweek nie :P

Plus dit gee my kans om te relax -ek was soos n blerry skoolkind!
 
Race - ek gaan gou vanmiddag n draai maak - kyk na die tank :P En kyk na die idea vir hulle groot tank.

Ek sal sy arm draai!
 
Ek wens, nee ek het my lunches in gewerk die week, ek gaan 3 uur huistoe - noggie n clue wat ons gaan doen vanmiddag of die hele naweek nie :P

Plus dit gee my kans om te relax -ek was soos n blerry skoolkind!
hahahaha, ja dis heeltemal anders om met iemand face to face te praat na jy heeltyd elektronies met mekaar gekomunikeer

hahaha dis bietjie kras... aangesien dir valentysndag is kon jy dit sagter gestel het... ek sou dit hier wou post maar Wyv gaan my klap....
 
hahahaha Wenzie! Is ok :P

trek ma my siel uit -vandag kan niemand my omkrap nie :P
challenge.jpg

:p
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top