R4C3
New member
Aggenee Race, dit is horibaal! *hugs* Ek dink aan julle, ongelukkig het Panorama agter uit gegaan die laaste ruk. Ek hoor al hoe meer mense kla oor die plek. Onthou om met die hospitaal adminstrator te praat eerste, nie dokters ens nie.
Skree as da iets is wat ekke kan doen al is dit net n oor.
Thanks sal so maak.
