Mister 44
New member
Die SD kaart werk, ma ek dink nie dit werk met my kak kar radio nie - kry nie om dit te speel nie. Weirdly tho werk die FM deel
.....huh???? as jy 'n radio het moet dit werk. daar is nie compatibility issues nie
Ek wens. My Kia het 'n usb poort vir musiek. Ek het nou vyf verskillende usb drives probeer (en hulle presies soos die manual voorbery). Niks. Vat die kar Kia dealer toe vir 'n diens en se hulle moet die radio check. Die sekrtetaresse en die mechanic bring hulle flash drives en al twee werk.