Thread Killer Mk VII

Status
Not open for further replies.
Die SD kaart werk, ma ek dink nie dit werk met my kak kar radio nie - kry nie om dit te speel nie. Weirdly tho werk die FM deel

.....huh???? as jy 'n radio het moet dit werk. daar is nie compatibility issues nie

Ek wens. My Kia het 'n usb poort vir musiek. Ek het nou vyf verskillende usb drives probeer (en hulle presies soos die manual voorbery). Niks. Vat die kar Kia dealer toe vir 'n diens en se hulle moet die radio check. Die sekrtetaresse en die mechanic bring hulle flash drives en al twee werk.
 
if all goes well today (which it probably won't) I'll be driving off in one of these soon

2012-i20-Ext-08-RGB.jpg

1.4 Diesel in silver

- - - Updated - - -

maybe is jou flash ook NTFS :p
 
Nee, Fat32 met 4096byte allocation size net soos die manual aanbeveel. En full format, nie quick nie. Ek soek nou 'n XP masjien om die flash daar te format incase win 7 issues het.
Het probeer: 4gb, 2x 8gb, 16gb en 32gb flash. So dis ook nie size nie.
 
Good on ya lad! I envy you! :p
Hyundai is really a good brand I must say
yeah they have really stepped up their game over the last couple of years

Nee, Fat32 met 4096byte allocation size net soos die manual aanbeveel. En full format, nie quick nie. Ek soek nou 'n XP masjien om die flash daar te format incase win 7 issues het.
Het probeer: 4gb, 2x 8gb, 16gb en 32gb flash. So dis ook nie size nie.
strange.... miskien moes jy maar daai sekrtetaresse 'n offer gemaak het op haar flash drive :p
 
Ek wens. My Kia het 'n usb poort vir musiek. Ek het nou vyf verskillende usb drives probeer (en hulle presies soos die manual voorbery). Niks. Vat die kar Kia dealer toe vir 'n diens en se hulle moet die radio check. Die sekrtetaresse en die mechanic bring hulle flash drives en al twee werk.
dis odd... ek dink jy moet flash drives by reputable plekke koop en nie by China mall nie :p

if all goes well today (which it probably won't) I'll be driving off in one of these soon

2012-i20-Ext-08-RGB.jpg

1.4 Diesel in silver

- - - Updated - - -

maybe is jou flash ook NTFS :p
Nice Malice, maar wats fout met jou Volvo? en Hkm koop jy nie eerder die Rio nie? hulle is soveel mooier as die i20
 
Malice, what's with going from a Volvo to a Kia?
can get a good deal on a 2013 demo model, it comes fully kitted (more kit than my car has now), 20k's to the liter, full warranty / maintenance / service plan......... why not?
 
Nee, Fat32 met 4096byte allocation size net soos die manual aanbeveel. En full format, nie quick nie. Ek soek nou 'n XP masjien om die flash daar te format incase win 7 issues het.
Het probeer: 4gb, 2x 8gb, 16gb en 32gb flash. So dis ook nie size nie.

Are you sure your music is in the right format? I know mine won't play anything that's not an MP3.
 
it's 'n Hyundai :p

can get a good deal on a 2013 demo model, it comes fully kitted (more kit than my car has now), 20k's to the liter, full warranty / maintenance / service plan......... why not?

Yeah I just saw.... looked like my friends red Kia at first glance :p
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top