PaPaRaZZ!
New member
Aaaaah, yes, dit was op die ss server waar ons almal teen mekaar gespeel het waar daar 'n hele spul Pew ouens ingekom het.![]()
Yes.. dink ons was 'n squad.. as ek reg onthou
Aaaaah, yes, dit was op die ss server waar ons almal teen mekaar gespeel het waar daar 'n hele spul Pew ouens ingekom het.![]()
Cool, se vir hom hy moet kom jam! Ons gaan vanaand die server se cherry pop.
Yes.. dink ons was 'n squad.. as ek reg onthou
Haha nee, julle was almal aan een kant dink ek. Dink ek. Wat's jou nick ingame? Ek onthou net daar was like 50 PEW dudes teen ons op een stadium
@Wyvern: Lol, ek's nie mal nie, just sayin'!![]()
Haha nee, julle was almal aan een kant dink ek. Dink ek. Wat's jou nick ingame? Ek onthou net daar was like 50 PEW dudes teen ons op een stadium
@Wyvern: Lol, ek's nie mal nie, just sayin'!![]()
ek het nie Pew tag aan nie... nick is net PaPaRaZZi-SA, maar was saam van die Pew ouens in a squad gewees. 50 Pew dudes? goeie volk het nie eers geweet ons het so baie spelers nie hahaha... dalk voel dit net so omdat hulle jou omsingel het? Anyway organise maar vaseline ook dan het ons alles wat ons nodig het vir die groepwoeps vanaand![]()
Hahaha!! Ja nee, is so. So gewoond daaraan om 2/3 vs n te wees, waar n die hoeveelheid spelers in die ander team is. Hopelik as ons lekker teamies kry vanaand, dan kan julle vir 'n slag ge-groepwoeps word![]()
Ek was op die server die naweek, sal julle manne weer kom join, net as jy belowe Sky dat jy my nie weer in die hol skiet nie!
Sky skiet net holskoote :/
No man, this might actually make me get the game. I thought Archie wasn't getting it though?
No man, this might actually make me get the game. I thought Archie wasn't getting it though?
Thats what I said. Then I got it.
Thanks guys If I fail this semester. I am holding you all responsible.