Our own BF4 server - Come join in! :D

Yes.. dink ons was 'n squad.. as ek reg onthou

Haha nee, julle was almal aan een kant dink ek. Dink ek. Wat's jou nick ingame? Ek onthou net daar was like 50 PEW dudes teen ons op een stadium :p

@Wyvern: Lol, ek's nie mal nie, just sayin'! :p
 
ek het nie Pew tag aan nie... nick is net PaPaRaZZi-SA, maar was saam van die Pew ouens in a squad gewees. 50 Pew dudes? goeie volk het nie eers geweet ons het so baie spelers nie hahaha... dalk voel dit net so omdat hulle jou omsingel het? Anyway organise maar vaseline ook dan het ons alles wat ons nodig het vir die groepwoeps vanaand :D
 
Hehehehe Tooks ons almal is so bietjie mal :P
 
ek het nie Pew tag aan nie... nick is net PaPaRaZZi-SA, maar was saam van die Pew ouens in a squad gewees. 50 Pew dudes? goeie volk het nie eers geweet ons het so baie spelers nie hahaha... dalk voel dit net so omdat hulle jou omsingel het? Anyway organise maar vaseline ook dan het ons alles wat ons nodig het vir die groepwoeps vanaand :D

Hahaha!! Ja nee, is so. So gewoond daaraan om 2/3 vs n te wees, waar n die hoeveelheid spelers in die ander team is. Hopelik as ons lekker teamies kry vanaand, dan kan julle vir 'n slag ge-groepwoeps word :P
 
Ek word nog die heeltyd gewoeps! hahaha weet nie waarvan jy praat nie
 
You okes are too organized,tried playing a game of obliteration but most of my team just started sitting back and snipe (they even have the nerve to say that they tried their best)
 
I have access to a PC, Xbox and PS3 but have mostly played on PC.
I am often thinking "I wonder how many Xbox/PS3 peeps are staring at empty servers right this moment"?
I'd love to see some stats on how many gamers play BF4 multiplayer, broken down by platform. I think PC will outstrip the rest, but if the platformers could see by how much, maybe they'd invest in upgrading their PC instead of going platform and we could get more action.
 
No man, this might actually make me get the game. I thought Archie wasn't getting it though?
 
Back
Top