Mister 44
New member
Hahahahaha Ekke weet is sad ne?!
Ekke het die naweek al die garlic bread gemaak, nou moet dit net gebak word saterdagEkke sal saterdag die potato salad maak as per your direction even with bacon. . . .
WDF? Bak jou plaaslike Spar nie knoffelbrood nie?
