Thread Killer Mk VIII

Status
Not open for further replies.
Hahahahaha Ekke weet is sad ne?!

Ekke het die naweek al die garlic bread gemaak, nou moet dit net gebak word saterdag :P Ekke sal saterdag die potato salad maak as per your direction even with bacon. . . .

WDF? Bak jou plaaslike Spar nie knoffelbrood nie?
 
Sweeeeeet! don't forget the feta :D
 
WDF? Bak jou plaaslike Spar nie knoffelbrood nie?

Hahaha nee hulle sin is duur en nie lekker nie.

Ek koop panini's by fruit and veg - 5 vir R10. Maak my eie knoffel botter en wanneer kla gesmeer is vries ek dit en haal die oggend uit sodat dit kan ontdooi vir die braai - maak in oond warm en bedien!

- - - Updated - - -

Sweeeeeet! don't forget the feta :D

Aggenee nou raak jy net laf :P Feta is evil dammit

Da sal wel waatlemoen wees
 
Dammit i just spent the last 20 min trying to explain to the ppl in the office what a circuit board is and why it would be cool to have that circuit scribe pen.... Seems not everyone enjoyed science in school....
 
Hahaha nee hulle sin is duur en nie lekker nie.

Ek koop panini's by fruit and veg - 5 vir R10. Maak my eie knoffel botter en wanneer kla gesmeer is vries ek dit en haal die oggend uit sodat dit kan ontdooi vir die braai - maak in oond warm en bedien!

Those fruit and veg panini's are huge. :D
 
Hahaha Malice, ekke belowe!

Wel behalwe die potato salad.

Crusader that is why I get the panini's from them for garlic bread - plus its cheap!
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top