AlienTaker
Whale Masseur
Ek moet more ry Wendz 
http://www.unisa.ac.za/qualificatio...ac.za/qualifications/Navigation/CEMS_ALL.html
Kyk daar onder Diploma in Administrative Management (98216) - is my vak keuses - meeste is FAC vakke so ek moet dit maar neem. At least I got into the the tutorial classes so that will help me so much.
Nee man. Dis moeilikker as meeste grade.
Hahahaha Ag dankie man
Ek moet se al is dit moeilik, ek geniet dit tog al bitch en moan ek baie. En ek is al kla met 11 van die 30 vakke, die semester doen ek weer 4
Ja dis nie die ergste nie. Maar ek gaan nou net bietjie rus vir so jaar dan sal ek verder gaan. Ek het hier aan die einde dit bietjie gepush, vir die laaste 3 semesters het ek 5 vakke elke semester gevat. Not recommended.
Howdy folks !!!
To much afrikaans
Am I the only person that doesn't give a shit about the world cup?
Am I the only person that doesn't give a shit about the world cup?