Thread Killer Mk X

Status
Not open for further replies.
Hahahaha Ag dankie man :P

Ek moet se al is dit moeilik, ek geniet dit tog al bitch en moan ek baie. En ek is al kla met 11 van die 30 vakke, die semester doen ek weer 4

Ja dis nie die ergste nie. Maar ek gaan nou net bietjie rus vir so jaar dan sal ek verder gaan. Ek het hier aan die einde dit bietjie gepush, vir die laaste 3 semesters het ek 5 vakke elke semester gevat. Not recommended.
 
Dis wat ek volgende jaar gaan doen - max3 vakke per semester. Die een is tegnies 3 want sustainability and greed is is mos nie eksamen vak nie

So dis net Tax en FAC en HRM so ek behoort ok te wees
 
New videogame difficulty
options:

Nightmare
Hard
Normal
Easy
Very Easy
Brazil

:p
 
Last edited:
Status
Not open for further replies.
Back
Top