TheAvenged87
Not Robin
Haaaaaaaaaaaai Wenzie
Hoe gaan dit? FAC1601 issie so moeilik nie!
hallo hallo, gaan maar kakerig....hulle het ons uiteindelik oorgeskuif op die nuwe company se domain maar nou kry hulle nie my ou pst outlook folder met al my ander e-mails op nie. die IT ou by die nuwe company is mos a smart ass en het ons ou IT ou gese hy het nie sy hulp nodig nie hy weet hoe om pc's van 1 domain na a ander te skuif...
oh en wag vir die toets... ek het ook eenkeer gedink dis maklik toe is dit nie....
FAC1601 is MOER MOEILIK. Niks in die handboek maak sin nie. En ek is nie mal nie, ek het 'n onderskeiding in sy prerequisite/precursor vak gekry. Never again.
En ja, wag vir die toets. Dis mal. Ek moes hom twee keer skryf.